Begrafnisse
Ons wil u graag bystaan in u tyd van nood.
Begrafnisse
Begrafnisreëlings is traumaties en daarom wil die gemeente u graag bystaan. Kontak asseblief die Kerkkantoor vir meer besonderhede. Onthou asseblief dat dit belangrik is om eers die leraar te raadpleeg voordat u ‘n datum en tyd vasmaak.
Begrafnisse