Studiestukke
Vrydag, 28 Augustus 2009 00:00

Die Christen se Speelplek

Written by Ds. Jan Heenop

Die X-TEN se SPEELPLEK in die teenwoordigheid van GOD se GEES

  • Handelinge 1:6-8
  • Toe hulle ’n keer weer bymekaar was, het hulle vir Jesus gevra: “Here, is dit nou die tyd dat U die koninkryk vir Israel weer gaan oprig?”
  • Hy het hulle geantwoord: “Dit is nie vir julle om die tyd en omstandigheid te weet wat die Vader in sy eie mag bepaal het nie. Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”

Die X-TEN se SPEELPLEK

  1. So waaraan spandeer ons baie tyd?
  2. Ons SPEELPLEK…Afrika, Europa, Amerika
  3. Bome, plante en diere saam in die tuin
  4. Die EDELSTENE in die TUIN
  5. BALANS nog ‘n opsie?
  6. Ons’t die VRUGTE geeet…(Ben)
  7. Ons opdrag…Jerusalem, Judea…Samaria…
  • Verhouding met GOD
  • Diens in GOD se tuin
  • Leer ander die tuinwerk aan…

TYD gespandeer aan WAT?

Eerstens

Jy is in staat om groot dinge te doen, maar slegs as jy toelaat dat jy in Iemand se hand vasgehou word.

TYD gespandeer aan …

Tweedens

Jy sal van tyd tot tyd pyn ondervind soos jy geslyp word wanneer jy verskillende probleme ondervind. Maar dit is nodig sodat jy 'n sterker persoon kan word.

TYD gespandeer aan ...

Derdens

Jy sal instaat wees om foute reg te maak en moontlik ook deur dit groei.

Ons SPEELPLEKKE


2.1 Afrika
2.2 Europa
2.3 Amerika

Bome. Plante en diere saam in die TUIN



EDELSTENE van die tuin
Die RAND/DOLLAR wisselkoers?



BALANS nog ‘n opsie?



ONS’T die VRUGTE geëet



Ons OPDRAG…Jerusalem… Judea…Samaria…

  • Verhouding met GOD
  • Diens in GOD se tuin
  • Leer ander die TUINWERK aan…dissipelskap

skilpad