BEL VIR SAM - (060) 421-7873
as jy weet van iemand wat hulp nodig het, eensaam is, deur 'n krisis gaan ...
as jy hulp nodig het ...
as jy 'n SAM wil wees ...
as jy ons kan bemagtig met jou kenns ...
BID ASSEBLIEF VIR SAM!
Johannes 13:14 "As Ek dan, wat julle Heer en Leermeester is, julle voete gewas het, moet julle ook mekaar se voete was."