Sakkie vir ‘n Pakkie

In die voorportaal van die kerk staan daar mandjies asook ‘n staander met winkel sakkies.  Neem ‘n “Sakkie”, binne sal jy ‘n nota vind van kos item/s.  Bring dan jou “Pakkie” volgende Sondag saam en laat dit in die voorportaal asseblief.  Jou bydrae word waardeer.
Sakkie vir n Pakkie