Tuis
Menu

Eredienstye

Sondag, 17 November 2019

Sinodale Deuroffer: Arbeidsbediening

  • 08:15  Informele Erediens
  • 10:15  Formele Erediens: Kerk (Nagmaal)
  • 10:15  Erediens: Huis Stilbaai (Nagmaal)

Hoogtepunt Skakels

Maandelikse Studiestuk

Gemeente Projekte

Gebedskolom

Kontak Besonderhede

15 Pastoriestraat
Stilbaai
Wes-Kaap
6674
Suid-Afrika

Tel: +27 (28) 754-1705
Fax: +27 (28) 754-2827

Kontak Vorm (kliek hier)

MERWEVILLE DROOGTEHULP

Die Wes-Kaap Sinode het Merweville aan ons gemeente toegeken, vir droogtehulp.

Ons het verskeie projekte wat ondersteuning aan Merweville se mense en boere gaan gee. Ons "Geskenkie vir 'n Vrou" projek is afgehandel en die geskenke sal DV op 11 November 2019 na Merweville geneem word. Ons "Kinder Kersfees" Projek, die Veevoer projek en 'n Emosionele Ondersteuningsprojek is reeds aan die gang. Hou asseblief die afkondigings dop en kom ons bid vir hierdie dorp.


BEL VIR SAM - (060) 421-7873

 

as jy weet van iemand wat hulp nodig het, eensaam is, deur 'n krisis gaan ...

 

as jy hulp nodig het ...

 

as jy 'n SAM wil wees ...

 

as jy ons kan bemagtig met jou kenns ...

 

BID ASSEBLIEF VIR SAM!

 

Johannes 13:14  "As Ek dan, wat julle Heer en Leermeester is, julle voete gewas het, moet julle ook mekaar se voete was."

SAM

 

Rigtingaanwysers